Gebruikerstories

Territory sleep probleem
Ingestuur deur: 
Piet vd Merw

Ek het 'n 2006 Ford Territory Rwd Ghai en sleep 'n Jurgens Penta(2008). Die probleem wat ek ondervind op die geringste helling skop hy terug na derde en selfs al gaan jy na manual wil die ratkas glad nie uit derde rat gaan nie en al raak die pad weer geluik bly hy in derde. Ek het al die voertuig by vele Ford handelaars gehad maar die probleem bly en my petrol verbruik is baie swak.

Ek sou graag wil weet of daar enige ander Territory sleepers wat enigsins dieselfde probleem ondervind?

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.