Gebruikerstories
Eastco Magalies
Ingestuur deur:
Pieter, Zelda & Raynrd Mulder Ons het onlangs gaan kamp by Eastco net buite Magalies. Dit was ons seuntjie (9 maande) se eerste kamp naweek en hy het dit terdee geniet! Veral die swembad was sy gunsteling. Die park was soos gewoonlik baie netjies en skoon en aangesien al die staanplekke skadunet het sukkel 'n mens nie met skaduwee vir die karavane nie. Definitief die moeite werd om te besoek!
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



