Gebruikerstories

Dube
Ingestuur deur: 
Pieter, Zelda & Raynard Mulder

Ons het die afgelope naweek gaan kamp by Dube saam met 'n klompie vriende. Ons het baie lekker gerus en te lekker gekuier!

'n Mens kan egter sien hulle kort nog baie reen so die gras was maar skaars by die staanplekke en die koelte effe min.... Alles was egter netjies en die swembaddens was die toppunt!

Ons sal definitief weer daar 'n draai gaan maak!

Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.

© Kopiereg 2010 WegSleep. In Suid-Afrika uitgegee deur Media24.