Gebruikerstories
Dis myne
Ingestuur deur:
Sannie Ek besit hierdie karavaan al vir 10 jaar, en ek het die beste tye van my lewe in hom ervaar! Ek het dit geërf by my oom. Ek moes bietjies-bietjies parte vervang en restourasie doen. Maar die karavaan is baie betroubaar. Baie mense het al aangebied om dit te koop.
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



