Gebruikerstories
Badplaas
Ingestuur deur:
Peet Buitendag Was die lang naweek by Badplaas. Die oord verdien nie eers n 1 ster nie. Die staanplekke is in ntoestand en praat nie eens van die ablusie geriewe nie en ons het ook by die club prive staan plekke gestaan. Daar word net geen onderhoud gedoen nie. Sal nie weer na die oord gaan nie en is nogal jammer want dit WAS een van Suid Afrika se top oorde gewees.
Jy moet ingeteken wees om oor hierdie storie to gesels. Klik hier om aan te meld.



