Kampkos
Kampkos
Resepte vir bobaas kampkos om die kampvuur. Stook die kole en maak ietsie gaar vir daai laataand-kuiertjie.
Almal weet hoe om aartappelslaai te maak. Maar jou eie mayonnaise? Dís nou spoggerig!
kere gelees 1,355
Nee, dis nie ’n skaalmodel van jou woonwa wat jy met agurkies bou nie, maar ’n klassieke Franse mayonnaise. En dis ’n smaaklike kamp-konkoksie wat heerlik is saam met groente en op brood. Selfs in...
kere gelees 860
Dit is nie moeilik om pannekoek te bak nie. Maak net seker jy laat die deeg lank genoeg staan; anders is dit te taai.
kere gelees 856
Knars-knars saam met koffie. Dit is ’n basiese beskuitresep wat ek met twee van my gunstelingbestanddele opgedollie het. Die sesamsaad sorg vir ’n neutagtige smaak, terwyl die rosyne se natuurlike...
kere gelees 306
Kyk, winkelbrood kan jy miskien klaar gesny koop, maar min dinge hou kers vas by vars tuisgebakte brood. Dié resep is so maklik, selfs die Magtige Olifante se pak voorspelers sal dit kan baasraak.
kere gelees 3,373
As jy die Italiaanse soetding geproe het, gaan hy sommer reg langs Ouma se beskuitblik huismaak.
kere gelees 331
Terwyl almal hul sit om die vuur kry, kan jy gou-gou ’n verfrissende drankie aanmekaarslaan. Dis vir wanneer die Boeing al oor is, so teen12 nm. se kant.
kere gelees 780
Ek het ’n basiese broodresep wat nog nooit ge-flop het nie. Pas dit aan soos jy wil. Dis veral lekker met kruie, uie en kaas. Heerlike mieliebrood, roosterkoeke, vetkoek, askoek, stokbrood – alles...
kere gelees 1,881
Dis maklik om hierdie eenvoudige brooddeeg te maak. Jy kan dit vir roosterkoek gebruik, maar dit werk ook om die hele stuk deeg net so kole toe te stuur. Ons voeg papawersade by en bedien dit in dik...
kere gelees 955
Intussen stoom die keteltjie al reeds op die vuur en jy’t iets nodig om die ergste soetheid mee af te sluk.
kere gelees 830













