Gariep en omgewing
Suid-Afrika
Waar die boloop van die Oranjerivier die Noord-Kaap en Vrystaat skei op die regternaat van die Groot-Karoo, is kampplekke skaars maar as jy soek, sal jy hulle kry. Leon Botha het by 'n paar gaan afhaak vir WegSleep se September-uitgawe. Hier is van sy foto's.