Teken in en wen
WEN 'N WILDERNESS KAMPWA TER WAARDE VAN R55 000!!
'n Gelukkige intekenaar staan 'n kans om 'n WIlderness kampwa te wen!

REËLS
Die kompetisie sluit 19 September 2010. Die trekking vind plaas in Oktober 2010. Die wenner sal in die daaropvolgende uitgawe van WegSleep aangekondig word.
- Die beoordelaars se beslissing is finaal en ongelukkig kan geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
- Pryse kan nie vir kontant geruil word nie.
- Die prys moet binne drie maande nadat die wenner aangewys is, opgeëis word.
- Die pryswenner moet beskikbaar wees vir 'n fotosessie.
- Werknemers (en hul direkte familielede) van Media24 en sy verwante maatskappye, asook borge en reklame-agentskappe wat betrokke is by die maatskappye, sal nie vir die kompetisie kwalifiseer nie.
- Indien 'n wenner buite Suid-Afrika se landsgrense woon, moet hy/sy self die prys in Suid-Afrika kom afhaal en reël vir die vervoer daarvan na sy/haar land.
Dis só maklik om in te teken
- Skakel 0860 109 124, of
- SMS “wegsleep” na 32361
- Stuur ’n e-pos na wegsleepsubs@media24.com
- Aanlyn teken vir 12 maande
of vir 24 maande in.



